Hoërskool Florida Alumni

Ons dien (steeds) getrou...

Alumni Sosiale Webwerf

Liewe Oud-Florrie!

Welkom by ons webwerf! Ons hoop dat u dit interessant sal vind en sommer dadelik sal wil deel word.

Sluit gerus aan as u deel van die skool was en nooi ander wat u ken. Oud-ouers, oud-onnies, oud-Florries en almal wat deel was van Hoërskool Florida is welkom!

Hoërskool Florida se Alumni-Vereniging wil graag teruggee aan die skool wat aan ons soveel gebied het maar wil ook 'n verskil maak in die breër gemeenskap. Ons is egter afhanklik van donasies en / of borgskappe om daardie verskil te help maak so indien u graag 'n donasie wil gee of 'n borgskap wil aanbied, sien asb die lidmaatskapvorm vir ons bankdetail of stuur 'n e-pos na onsdiensteedsgetrou@gmail.com

Lidmaatskapvorms beskikbaar op die alumni-bladsy by http://www.florries.co.za/alumni.htm of kliek vir die pdf formaat op http://www.florries.co.za/files/AlumniLidmaatskapvorm.pdf en vir die Word formaat op http://florries.co.za/files/AlumniLidmaatskapVorm271009.doc Webmeester

Photos

Loading…

Birthdays

There are no birthdays today

'n Webwerf vir die alumni van Hoërskool Florida in Johannesburg, Suid-Afrika

Latest Activity

Nico Scheepers updated their profile photo
Jan 20, 2011
Carlien M Taljaard just added their location.
Jan 20, 2011
Profile IconRené Jean Salome Barnard, Madie Kotze Lethbridge, Suna Stirk (Johanna Taljaardt) and 8 more joined Hoërskool Florida Alumni
Jan 19, 2011
johann coenraad brits just added their location.
Dec 30, 2010
Gunther Korb is now a member of Hoërskool Florida Alumni
Oct 13, 2010
Frederik Jacobus Brits is now a member of Hoërskool Florida Alumni
Sep 23, 2010
Maralinda Mostert (nee Coetzee) updated their profile
Sep 14, 2010
Maralinda Mostert (nee Coetzee) updated their profile photo
Sep 14, 2010
Christelle Johnsen is now a member of Hoërskool Florida Alumni
Aug 27, 2010
Webmeester just added their location.
Aug 22, 2010
Profile IconHoërskool Florida Alumni now has Member Map
Aug 22, 2010
Profile IconHoërskool Florida Alumni now has blogs
Aug 22, 2010
Ons Dien Steeds Getrou posted an album
Aug 18, 2010
Christine van Duuren updated their profile photo
Aug 17, 2010
Profile IconTheresa Eckardt, Pierre Eugene Boshoff, Adéle Herselman and 10 more joined Hoërskool Florida Alumni
Aug 16, 2010
Hoerskool Florida is now a member of Hoërskool Florida Alumni
Apr 12, 2010
 

Members

Alumni-vereniging

Raison d’être

Om die belange van H/S Florida te bevorder en die skool tot diens te wees deur:
* Gesonde verhoudinge te kweek en te behou met oud-leerders
* Geleenthede te bied vir oud-leerders om betrokke te kan raak by die skool, sy geleenthede en projekte
* ‘n Netwerk van belanghebbendes daar te stel wat die kwessies rakende die skool kan help identifiseer, bestuur en oplos
* ‘n Ware kultuur van interaksie en kameraderie te kan kweek tussen oud-leerders
* ‘n Ware donateurskultuur en lojaliteit teenoor die skool te kweek
* ‘n Netwerk daar te stel wat werksgeleenthede bevorder tussen oud-leerders
* Die skool se tradisiesisteem van die afgelope 63 jaar te versterk en te help behou

Take:
* Volgehoue skakeling met Alumni nasionaal en internasionaal
* Volgehoue skakeling met die skool
* Organisering van Alumni-aangeleenthede ter promovering van bogenoemde doelstellings
* Organisering van fondswerwingsprojekte ter promovering van bogenoemde doelstellings
* Inskakeling by bestaande projekte en geleenthede van die skool
* Bou van verhoudinge met rolspelers binne en buite die skool se geledere ter promovering van bogenoemde doelstellings

Waardes:
* Met respek op te tree teenoor omgewing en mense waarmee Alumni werk ter bevordering van die skool se belange
* Eerlikheid en opregtheid
* Lojaliteit teenoor die erfenis en doelstellings van die skool
* Sterk strewe daartoe om die omgewing te dien met talente
* Getrouheid aan ons doelstellings en die bevordering daarvan
* Gedrewe tot die sukses van die Alumni-vereniging en die skool as rolspelers in hul onmiddellike omgewing.

Blog Posts

Member Map

 
 
 

Advertensies

Adverteer jou besigheid teen R300 per 6 maande.  Een standaard grootte advertensie wat 160 karakters bevat asook 'n "link" na jou besigheid se webwerf of jou e-pos adres mag ingesluit word.  Stuur 'n e-pos na onsdiensteedsgetrou@gmail.com

indien jy belangstel om jou advertensie te bespreek.

Florrie Skool Nuusblog

Loading… Loading feed

© 2012   Created by Webmeester.   Powered by .

Report an Issue  |  Terms of Service